Ons atlete neem Dinsdag 15 Februarie deel aan die Cluster byeenkoms by Hoërskool Oos Moot. Laerskool Voorpos is die gasheer die jaar, en Kaartjies kan gekoop word aanlyn: https://myathletics.co.za/kaartjies Kom Pieries, koop ‘n kaartjie, trek jou blouste klere, en skree jou longe hees, want ons is mos die omgee-skool met gees!
Vul die in voor jy inkom:
As jy wil sien hoe doen die Atlete, voeg jouself by een van die Whatsapp Groepies:
https://chat.whatsapp.com/BS62zm1j5CKCG7xWtUmX1Z