Voedingskema Ons voedingsprogram word hanteer deur Me van Rooyen. Ons gee elke Woensdag & Vrydag kospakkies uit aan gesinne wat behoeftig is. Enige donasies help baie om ons projek te versterk.