Tjortsdag bepalings en voorwaardes

Bepalings en Voorwaardes:

  • Enige deelnemer onder die ouderdom van 18 jaar moet ten volle bygestaan word deur sy/haar voog, wat deelname aan die kompetisie en die deelnemer se ontvangs van die prys goedkeur.
  • Die nommers van die verkoopte blokke sal deur ‘n aanlyn program geskommel word en so uiteengesit word.
  • Die wenner sal telefonies of per epos in kennis gestel word. Die wenner se naam sal ook op die aanlynverkope webtuiste aangebring word.
  • Die wenner moet ‘n bewys van ‘n geldige bankrekening voorsien.
  • Indien die geleentheid, vir welke rede, nie op 19 September 2024 kan geskied nie sal ‘n datum in die opeenvolgende week vasgemaak word sodat dit gerieflik vir die eienaar van die perd ook is.
  • Indien die perd oor twee of meer blokke mis sal die blok met die grootste area van die mis as wenner verklaar word.
  • Deelnemers aan die kompetisie verstaan en stem daarmee saam dat om die kompetisie aan te bied, die organiseerder persoonlike inligting oor die deelnemers moet versamel en gebruik. Hierdie kompetisie word onder die bepalings van toepaslike privaatheidsverklarings uitgevoer.
  • Die dag sal deur ‘n onafhanklike party oorsien word.

 

 

 

Terms and Conditions:

  • Any participant under the age of 18 years must be fully assisted/supported by his/her guardian approving the participation in the competition and receiving of the prize.
  • The numbers of the blocks will be shuffled using an online program in order for the blocks to be set out randomly.
  • The winner will be notified by telephone/email and the winner’s name will be announced on the site.
  • The winner will need to provide valid bank account details.
  • If for any reason the event cannot take place on 19 September 2024 another date in the following week will be established at a convenient time for the owner and the horse.
  • If the horse’s poo is deposited over two or more blocks, the block with the largest area of poo will be announced the winner.
  • Participants in the competition understand and agree that to offer the raffle, the promoter must collect and use personal information about the participants. This competition is conducted under terms of applicable privacy statements.
  • The day will be overseen by an independent party.