Vinnige flitse

Tennis Liga wedstryde

Maandag 20 Augustus

Dogters D3 Oop

(Gemma, Amelie, Tarina en Esian)

Loslootjie

Seuns C2 Tuis wedstryd

(John-Thomas, Luca, Ian en Drikus)

Laerskool Totiusdal

Seus D2 Weg wedstryd

(Chrisjan, Xander, Franco en Euan)

By Curro Roodeplaat

Ry saam met Juf Smith

Seuns D7 Weg wedstryd

(Eben, Mathemba, Dwayne en Quinton)

Laerskool Lynnwood II

By WNNR / CSRI bane

Ry saam met Juf Malan

 

Gholfdag 12 Okotober 2018

Laerskool Pierneef se jaarlikse gholfdag vind plaas op 12 Oktober 2018 te Wingate Buiteklub. Enige persoon wat wil inskryf, items borg of betrokke wil raak by die gholfdag kan ‘n e-pos stuur na modveg@iafrica.com of skakel Pierre by 082 571 5559. 

   

 

 
Pierie Spyskaart