Pierie Skooltasse & boeksakkies

Pierie skooltasse te koop!

2-in-1 skooltas

Dit is 'n "back pack" wat van die trollie afgehaal kan word.

Die rugsak kan ook sonder die trollie aangekoop word.

Trollies kan apart aangekoop word, indien dit sou breek.

Boekesakkies beskikbaar

‘n Blou sakkie met ander kleur rits en omboorsel vir elke vak.

Voorbeeld in die kantoor.

 
Pierie Spyskaart